Diplo Internet Governance Community

Stay networked. Get informed. Broadcast your projects.

Richard Jonathan

IGF09 – Internet Governance Forum 2009 – ‘n Oorsig (Afrikaans - my second language in South Africa)

Die 4de Byeenkoms van hierdie Forum het vanaf 15-18 November 2009 in die betowerende Sharm El Sheikh in die Sinai Provinsie van Egipte plaasgevind.

Hierdie raadgewende forum het dit ten doel om die Sekretaris Generaal van die Verenigde Nasies in staat te stel om die mandaat van die World Summit on the Information Society (WSIS) (WêreldByeenkoms oor Inligtingsgemeenskappe) uit te voer met betrekking tot die bevriordering van ‘n veelvuldige party dialoog (multi-stakeholder policy dialogue)
In der wese is hierdie dan nou wel die gevolg van daardie mandaat : die IGF.

Egipte, as gasheer, met die reputasie as ‘n reeds gevorderde samelewing reeds in die vroeër tye, was die ideale agtergrond waarteen talle baanbrekers inisiatiewe bespreek en selfs geloods is.

Die betrokkendheid van die Egiptiese regerering, voortuigegaan deur die Ministerie van Kommunikasie en Tegnologie en die charismatiese Eerste Vrou, Haar Edele Suzanne Mubarrak wat inspirerend en voorbeeldig.
Die Forum is gekenmerk deur aktiewe en soms vurige debat oor items soos Toegang , Diversiteit, Privaatheid , hantering van Skaars Internet Bronne ens.

Daar was baie gekonsentreer oor die Jeug, hul deelname of gebrek daaraan en hoe die Internet tot hulle meer inskiklik gemaak kan word. Die spesiale lotjie waar ‘n spesiale Jeug afvaardiging verskeie aktiwiteite ondermee, ‘n Digital Dive, aan deelgeneem het, het groot lof vanaf ‘n groot deel van Forumgangers gekry
“n Aansienlike hoeveelheid bespreking en debaat was oor die beskerming van kinders teen die agtergrond van vryheid van spraak .

Alhoewel die formele besprekings die grootste gedeelte van tyd en aandag gekry het, was dit die gesprekke in gange en aan eettafel wat gedagtes en persepsies gesnoei en verryk het.

Dit was inderdaa vir my ‘n prag geleentheid , ‘n wonder voorreg en inderdaad ‘n goeie insig tot die aspekte wat soms onsigtelik, ons lewens in die Kuberrym beinvloed.

Richard Jonathan
Diplo- student

Tags: #igf09

Share  Twitter

Comment

You need to be a member of Diplo Internet Governance Community to add comments!

Join this Ning Network

Richard Jonathan Comment by Richard Jonathan on November 26, 2009 at 9:39am
Hi Henry et al.

hope to post the translated version soon. I had understood the request from Nikola was for us to do such posting in our native tongue but have not seen any other yet. Will be better inspired to translate when I see your and the others'.

regards
Henry Owera Comment by Henry Owera on November 26, 2009 at 9:11am
Jonathan, I feel it. The diversity on the net. I bet many others feel it too.Could you please translate it.

Twitter @igcbp

Twitter @igcbp


Downloads

Internet Governance Booklet [en] [fr] [es] [ar] [ru] [cn] [pt]


Emerging Leaders for the Digital World


Capacity Development: How the IGF empowered people from developing countries

Other Diplo IGCBP links

Scribd - social publishing
Flickr - photos and illustrations

Interviews


Charity Gamboa-Embley (Philippines)
Rafik Dammak (Tunisia)
Jean-Yves Gatete (Burundi)
Guilherme Almeida (Brazil)
Magaly Pazello (Brazil)
Sergio Alves Júnior (Brazil)
Adela Danciu (Romania)
Simona Popa (Romania)
Marina Sokolova (Belarus)
Andreana Stankova (Bulgaria)
Vedran Djordjevic (Canada)
Maria Morozova (Ukraine)
David Kavanagh (Ireland)
Nino Gobronidze (Georgia)
Sorina Teleanu (Romania)
Cosmin Neagu (Romania)
Maja Rakovic (Serbia)
Elma Demir (Bosnia and Herzegovina)
Tatiana Chirev (Moldova)
Maja Lubarda (Slovenia)
Babatope Soremi (Nigeria)
Marilia Maciel (Brazil)
Raquel Gatto (Brazil)
Andrés Piazza (Argentina)
Nevena Ruzic (Serbia)
Deirdre Williams (St. Lucia)
Maureen Hilyard (Cook Islands)
Monica Abalo (Argentina)
Emmanuel Edet (Nigeria)
Mwende Njiraini (Kenya)
Marsha Guthrie (Jamaica)
Kassim M. AL-Hassani (Iraq)
Marília Maciel (Brazil)
Alfonso Avila (Mexico)
Pascal Bekono (Cameroon)

About

Seiiti Seiiti created this Ning Network.

© 2010   Created by Seiiti

Badges  |  Report an Issue  |  Privacy  |  Terms of Service

Sign in to chat!